Brought to you by The Center for Nonharming Ministries

In honor of The Carter Center for their ongoing efforts in waging peace, fighting disease, and building hope

*"Voices Home" performed by Commodore Callahan

put on a voices home event Put on a VoicesHome event
contact us for more info icon Tell us about your VoicesHome event
watch video icon Watch VoicesHome videos

Voices
Home*
Click to go home

Afrikaans

The Lord's Prayer in English (text only).

Onse Vader wat in die hemele is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
En vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
Lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
[Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid,
tot in ewigheid.
Amen.]